Skip to product information
1 of 3

innovative.teacher.solutions

Onvoorbereide Mondeling Gr. 10-12

Onvoorbereide Mondeling Gr. 10-12

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Blaas nuwe lewe in jou klas!

Onvoorbereide Mondeling met GROOT sukses. Deur die bank geniet die leerders dit van die swakste tot die beste.  Soveel so, dat ons dit al vir lekkerte op 'n Vrydag gespeel het.  Dit gaan gepaard met baie lag.

Die beste is dat jy hierdie hulpbron vir meer as een graad kan gebruik en vir meer as een jaar.  

Om hierdie wiel te kan gebruik, het jy internet nodig.

View full details