innovative.teacher.solutions

Lien se Langstaanskoene: 'n Visuele Voorstelling AANLYN PDF

Lien se Langstaanskoene: 'n Visuele Voorstelling AANLYN PDF

Regular price R 100.00
Regular price Sale price R 100.00
Sale Sold out
Tax included.
My plan was nooit om die hele boek te doen nie, maar die 3 hoofstukke wat ek met my leerders aanvanklik gedoen het, was so suksesvol dat ek oortuig was. Hierdie visuele voorstelling, maak nie net die vaslê van die inligting makliker nie, maar ook die herroeping daarvan.

-Perfek vir tweedetaal- en vreemdetaalsprekers.
-Gebruikersvriendelik vir alle leerstyle.
-Interaktief

Hierdie aankoop gaan jou toegang tot ´n aanlyn kopie gee wat na jou epos gedeel word.  Hierdie pdf sal ongelukkig nie gedeel of afgelaai kan word nie.
Indien jy sou belangstel om dit aan jou leerders te bemark, kontak my gerus.  Vir elke 10 leerders wat die aankoop deur jou doen, sal ek ´n R300 geskenkbewys gee vir die aankoop van vraestelle ens. in die toekoms.
Dankie dat jy my help om my kind op un iversiteit te hou!


Volg my op Facebook: https://web.facebook.com/JuffrouCarli
View full details