Skip to product information
1 of 6

innovative.teacher.solutions

Afrikaans EAT Begripstoets Plakkate 4 x A3 PDF in kleur. Gr. 8-12

Afrikaans EAT Begripstoets Plakkate 4 x A3 PDF in kleur. Gr. 8-12

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

'n Begripstoets is een van daardie dele van Afrikaans waaroor taalonderwysers nie baie seker is nie, tensy jy die NCS eksamen se matriekvraestelle merk en die "inside info" kry.

Hierdie stel van 4 A3 Pdf plakkate sal al die onsekerheid uit die weg ruim vir jou as onderwyser EN vir jou leerders. Hierdie plakkaat wys nie net vir leerders stap-vir-stap hoe om 'n begripstoets te benader nie, maar ook hoe die verskillende vrae lyk en hoe dit beantwoord moet word. Hierdie plakkaat is 'n langtermynbelegging vir jou leerders om te presteer aan die einde van matriek.

Gebruik dit van graad 8 af om leerders gewoond te maak aan die vereistes hoe om 'n begripstoets suksesvol te benader.

View full details