Skip to product information
1 of 1

innovative.teacher.solutions

Alles-in-een opstelgids vir sukses Gr. 8-12 (Pdf_

Alles-in-een opstelgids vir sukses Gr. 8-12 (Pdf_

Regular price R 100.00
Regular price Sale price R 100.00
Sale Sold out
Tax included.

Hoe verduidelik jy aan leerders die kuns van 'n goeie opstel skryf?

Hoe moet die opstel gemerk word?

Hierdie alles-in-een visuele gids (pdf skyfies) dek alles wat jy as onderwyser nodig het om jou leerders reg te kry vir sukses.  

Die opstel is die een assessering wat die meeste tel.  Dit is daarom die moeite werd om die fynere kuns van skryf aan hulle oor te dra.

As jy self as onderwyser nie weet waarvoor om te kyk nie, kan jy ook nie leerders reg onderrig en voorberei nie.

View full details