Skip to product information
1 of 4

innovative.teacher.solutions

Afrikaans EAT Stompi Plakkate PDF gr.4-12

Afrikaans EAT Stompi Plakkate PDF gr.4-12

Regular price R 70.00
Regular price R 70.00 Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.
Daar is beter maniere om Afrikaans te leer in die klas. Die geheim lê daarin om abstrakte konsepte visueel voor te stel.

Hierdie is 'n digitale produk wat as PDF aan jou gestuur sal word met bewys van betaling. Dit bestaan uit 17x A4 bladsye in kleur.  (Daar is 'n addisionele swart en wit opsie)

Al wat jy hoef te doen is om dit uit te druk en op jou muur te plak waar dit sigbare is vir die hele klas. Hierdie plakkate gaan vir jare die basis vorm van jou lesse in Afrikaans.

Tydens lesse verwys jy as onderwyser deurgaans na die plakkate om ingewikkelde sinstrukture te verduidelik.

Wat is die voordele van hierdie spesifieke Stompi stel plakkate?

1. Verbeter Begrip: Visuele voorstellings maak abstrakte konsepte maklik om te verstaan.

2. Versterk Geheue: Beelde en visuele aanwysings help leerders om taalstrukture beter te onthou en makliker weer te gebruik.

3. Interaktiewe Leerervaring: Visuele leermateriaal is stimulerend, wat aktiewe deelname en kritiese denke aanmoedig.

4. Akkommodeer verskillende leerstyle veral vir leerders wat visueel georiënteerd is.

5. Praktiese Kontekstualisering: Dit plaas taal in realistiese kontekste, wat help om die praktiese toepassing van taalreëls te demonstreer en te versterk.
View full details